Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf.

Oakdale is bitter trots op julle Bulle!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article