Hoërskool Reitz het ‘n netbalkliniek aangebied vir al die Laerskool netbalspelers 0/10 tot 0/13.

Die Kliniek is aangebied deur Protea netbalspelers, Jamie Moodie en Lindie Lombaard.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article