Die Boishaai-Paul Roos Challenge is aangebied by HJS op 21 April.

Paul Roos Gimnasium was die oorhoofse wenner met ‘n telling van 4 -2. PRG se eerste span het skoonskip gemaak en nie ‘n punt verbeur nie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article