
-
Paul Roos Gymnasium’s Kade Wolhuter (matric 2019) in Stormers team
Well done to Paul Roos Gymnasium’s, Kade Wolhuter (matric 2019) on his debut for the Stormers. We hope it was the first of many milestones for this talented youngman. Damian […]
-
Hoërskool Aliwal Noord hou matriekafskeid buitenshuis
‘n Leerder van Hoërskool Aliwal Noord se Matriekjaar is die jaar van laastes voor al die eerstes begin. Dit is verseker die jaar waar leerders ‘n leeftyd se herinneringe en […]
-
Welkom Volkskool leerder ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Snr Hokkie
Marisa Steyn, onderwyseres van Welkom Volkskool is verkies as Ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Senior Hokkie. Baie geluk, Marisa!
-
Paul Roos Gimnasium leerders skenk bloed
Na ‘n lang wag, kon die Paul Roos Gimnasium-leerders onlangs weer bloed skenk. Die skool is baie trots op die 57 eenhede wat geskenk is, waarvan 40 nuwe skenkings was. “Ons […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck matriekraad beplan reeds
Die matrieks van 2021 het as “valse note” in 2017 by Hoërskool Jan van Riebeeck aangekom. Die matriekraad gaan saam met hulle matriekmaats die skool in HARMONIE saamsnoer om ‘n […]
-
Hoërskool Eldoraigne Snr Afrikaanse Olimpiade deelnemers presteer
Hoërskool Eldoraigne se gr. 10 tot 12-leerders het weereens uitstaande in die Olimpiade presteer. Ten spyte van die uitdagings van Covid 19 het 68 leerders uiteindelik geskryf. Hoërskool Eldoraigne het […]
-
Union High School delighted to announce their head prefects
Union High School, Graaff-Reinet, is delighted to announce our head prefects for 2020/21. They are Kyle-Luke du Preez (Head Boy), Hannah Watermeyer (Head Girl), James Pienaar (Deputy Head Boy) and […]
-
Hoërskool Ermelo hou prag-Kerssangdiens
Op Maandag 9 November het die Errieraad van 2021 hulle amptelike eerste funksie gehad. Die Kerssangdiens is ‘n jaarlikse instelling om die jaar op ‘n gepaste wyse af te sluit, […]
-
Hoërskool Ermelo-Musieksentrum hou prysuitdeling
Ondanks die feit dat Covid-19 die hele jaar op sy kop gekeer het, het die Hoërskool Ermelo-Musieksentrum steeds uitstekend gefunksioneer. Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit. […]
-
Glenwood High School: Matric class get face masks
The Glenwood Old Boys’ Association gave the Matric Class of 2020 face masks to wish them good luck on their final examinations. To remember the class of 2020, The Glenwood […]














You must be logged in to post a comment.