
-
Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg leiers vir 2021
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het Huis Witteberg se Hoofleiers en Uitvoerende komitee aangekondig. Die Huis Uitvoerende Komitee 2021: Graad 11: Lienqe Douglas, Chandré Miles, Haynroux Bannau en Francois Viljoen. Graad 10: […]
-
Hoërskool Langenhoven ruiters presteer by perdeskou
Anja Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Korine Joubert, ‘n graad 8-leerder, het tydens die Upington Skou op 16 en 17 Oktober uitstekend in perdry presteer. […]
-
Hoërskool Punt Koshuisprefekte en -Hoofleiers
Foto bo: Stefan Coetzer en Lindy de Wet Hoërskool Punt van Mosselbaai het die nuwe prefekte en hoofleiers van die koshuis vir 2021 aangekondig. Hoofleiers: Stefan Coetzer en Lindy de […]
-
Hoërskool Langenhoven se Romé is spreker van formaat
Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder, het aan die Sprekervaardigheid- en Leeskompetisie, wat deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk geborg word, deelgeneem en puik presteer. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk het vanjaar weer die […]
-
Treverton College Gr 6 learn about wiring
The Gr 6s from Treverton College experienced hands on, all about wiring, insulation and circuit boards. They dismantled and stripped an old, broken laminator and using the Hot Wires Kit […]
-
Hoërskool Waterkloof atleet verkies tot Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe
Baie geluk aan Juwan Blignaut (graad 12) wat tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia plaasvind. Baie geluk ook aan mnr. Wiam Grimes […]
-
Paarl Boys’ High learner passed Grade 8 piano examination
Congratulations to Jandré Frey (Gr 12) from Paarl Boys’ High, who passed his grade 8 (final grade) UNISA piano examination with merit.
-
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in sang
Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het aan ‘n sangkompetisie, Just Keep Singing, met o.a. Jannie Moolman, Kevin Leo en Lee Scott as beoordelaars, deelgeneem. […]
-
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels met 2 swemsterre
Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging of sportsoort. […]
-
Hoërskool Salomon Senekal Gr 3’s skryf nou met penne
Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon se Graad 3-klas het verlede week begin om met penne te skryf. Die president van die Rotariërs, mev. Albé Wessels, het aan elke gr.3-leerder ‘n […]













You must be logged in to post a comment.