
-
Hoër Meisieskool Paarl
Hoër Meisieskool Paarl het gister ‘n inhuldigingsfunksie gehou vir hul Leerderleiers en VRL van 2021. Tydens die funksie het hulle die skool se erekode onderteken. Mev. Talita Aucamp het die […]
-
Langenhoven Gimnasium fietsryers presteer
Louis Venter, Zoe Arndt en Hannelize Olivier van Gimmies het hul skool se naam hoog gehou tydens die naweek se “Red Stone Hills” bergfiets byeenkoms. In die 43km wedren het […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan tops vir 3 jaar
HET JY GEWEET? Dat Oranje se eerste hokkiespan in 127 wedstryde tussen 2015 en 2017 nie ’n enkele keer verloor het nie. Die onoorwonne tog is op die Super12-toernooi van […]
-
Laerskool Kruinsig Krieket
Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se 0/12 en 0/13 seuns is tans besig om in ‘n krieketreeks te speel by Laerskool Rhynfield. Die seuns doen sover baie goed en het al hulle […]
-
Worchester Gimnasium leerder ontvang toekenning vir Uitnemende Sportmanskap
In Februarie het Ivan Roodbol van Worcester Gimnasium by die Mountain Mill Mile eie inisiatief geneem om 3km met ‘n boomstomp te swem om bewustheid van die mens se negatiewe […]
-
Laerskool Kruinsig Graad R Gradeplegtigheid
Tussen hierdie maats, sal jy altyd veilig wees, gesond word, leer lees en rugby hê om te kyk! Kletskousies, Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, hou julle dop!
-
Worcester Gimnasium: Skoolhoofprys 2020
Die Skoolhoofprys van Worcester Gimnasium word toegeken aan ‘n graad 12-leerder wat indruk gemaak het met sy/haar betrokkenheid, gees, omgee, vriendelikheid, hulpvaardigheid en deursettingsvermoë, sonder om iets terug te verwag. […]
-
Paul Roosers gedenk gevalle helde
Paul Roos Gimnasium herdenk tradisioneel in November alle gevalle soldate, en meer spesifiek die 26 Paul Roos-oudleerders, wat hul lewens vir hul land tydens die twee Wêreld-oorloë , die Grensoorlog […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord verkies Junior Leerlingraad 2021
Hoërskool Aliwal-Noord wens die Graad 10 leerders, wat verkies is om op die Junior Leerlingraad 2021 te dien, baie geluk. Seuns: Wium Smit, Janco Labuscagnie en Buhle Moyake. Dogters: Benathi […]
-
Swys de Bruin besoek BVHS se Rugby-afrigters
Die bekende Springbok– en Leeusafrigter, Swys de Bruin, het vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugby-afrigters vir 2021 ‘n afrigtings-en motiveringsessie aangebied. “Ons sien uit om eersdaags weer rugby te kan […]














You must be logged in to post a comment.