Baie geluk aan Hoërskool Sentraal, Bloemfontein met die eretoekenning as ‘n Top 20-skool. Die toekenning is vir uitsonderlike prestasie vir die aantal onderskeidings per kandidate in die Nasionale Sertifikaat Eksamen.

Fisiese Wetenskappe: 36,4% van klasgroep

Afrikaans Huistaal: 20% van klasgroep

Hoërskool Sentraal word hiermee vereer vir die merkwaardige prestasie van die 2020-matriekgroep.

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article