
-
Laerskool Hendrik Louw wys Leerderraad aan
Laerskool Hendrik Louw van Strand het hul leerderraad vir 2021 aangewys. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is:/ Congratulations to the following learners who were elected to the Learner […]
-
Hoërskool Oudtshoorn vier buitelug matriekafskeid
Hoërskool Oudtshoorn se matrieks van 2020 het na ‘n jaar van buitengewone omstandighede ‘n onvergeetlike matriekafskeid in die buitelug ontvang. Hulle het met blink motors en swierige kleredrag arriveer.
-
Hoërskool Punt atlete pronk op ranglys
Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal. Hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en het van die Top […]
-
Cambridge High School Dancing That Dance
Some of the staff, prefects and learners of Cambridge High School in East London joined in the fun doing THAT dance….yip you guessed it……its Jerusalema time!
-
Laaste dag vir Hoërskool De Aar Matrikulante
Maandag, 2 November 2020 was die laaste skooldag vir matrikulante van Hoërskool De Aar. Hierdie jaar was in baie opsigte te kort en te lank, te stadig en te vinnig. […]
-
Primêre Skool Jordania se gholfdag suksesvol
Foto bo: die helpers van die dag is, vlnr: Pieter Roos, Charné de Villiers, Janine Helmand, Natasha Burger, René van Staden en Ruan Strydom Primêre Skool Jordania in Bethlehem het […]
-
Hoërskool Robertson bied Hokkie kliniek aan
Hoërskool Robertson het op 7 November ‘n hokkie kliniek aangebied vir Hoërskool Robertson leerders, asook vir Gr-7 leerders van Laerskool Robertson. Dit was ‘n baie suksesvolle dag en die leerders […]
-
Hoërskool Robertson matrieks sluit op hoogtepunt af
Hoërskool Robertson se matrieks het hulle laaste dag goed gevier. Die tradisie by die skool is dat die leerders die klok lui op hul eerste dag in graad 8 en […]
-
Primêre Skool Naudéville samel nie-bederfbare produkte in
Foto bo vlnr agter: Tommie Doubell (Skoolhoof), Ava Agresti, Mené Breytenbach, Ameli de Klerk, Mieke Groenewald, Nika Hoogendyk, Denieke Kellerman, Alexi van Staden en Johan Terblanch ( AfriForm) Voor vlnr: Adele […]














You must be logged in to post a comment.