
-
Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe Hoof
Wat ‘n voorreg was dit nie vanoggend vir die personeel en leerders om PHS se nuwe hoof, mnr Adolf Ellis en sy vrou Estie met ope arms in die Bosveld […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se akademiese presteerders vereer
Foto bo vlnr: Chané Nel (95%), Carmi van Niekerk (94%) en Mia Olivier (93%) Nadat Covid-19 verlede jaar se prysuitdeling verhinder het, is ’n akademiese prysuitdeling wel Maandag vir verlede […]
-
Laerskool Hartenbos wy nuwe klaskamers in
Gister was ‘n historiese dag in die geskiedenis van Laerskool Hartenbos. Sewe nuwe klaskamers is amptelik ingewy!!
-
Hoërskool Witteberg se atlete skitter by ASA byeenkoms
CF Barnard – 110m Hekkies S18 5de plek; 400m Hekkies S18 3de plek Hoërskool Witteberg se atlete het op 2 Maart 2021 in Potchefstroom deelgeneem aan die ASA atletiekbyeenkoms en […]
-
Landbouleerders van Blouskool en Rooiskool woon wolkurses by
Foto vlnr: Christiaan Kritzinger, André Fick, mnr. Karel du Plessis (BKB Woladviseur), Zaahn Fullard, Liebré Potgieter, Johanni Loggenberg, Nicolene de Gouveia, Abigaile Koekemoer en Johan Visagie. Gooi en afranding van […]
-
Hoërskool De Aar se 2020 Matrieks skitter in eksamen
Foto bo: Pixley Ka Seme Toekenningsgeleentheid. Wat ʼn ongewone jaar was dit nie vir Hoërskool De Aar se klas van 2020? ʼn Jaar wat gewoonlik gevul is met mylpale en […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord se VCSV Kringleiers mooi getooi
Foto bo: VCSV Kringleiers The UCSA has a message for all the Alies… and it is written on their face masks! Each group leader received a facemask with the acronym […]
-
Paul Roos Gimnasium vier 155 jaar
Vandag vier Paul Roos Gimnasium sy 155ste verjaardag. Op 1 Maart 1866 is die inhuldigingsseremonie bygewoon deur ongeveer 800 mense, waarvan slegs 88 leerders was. In 1910 word Paul Roos […]
-
CAMPS BAY HIGH LEARNER WINS SQUASH OPEN
Lochlan Williamson in Matric at Camps Bay High School was crowned the U19 Champion of the Boland Squash Open this past weekend. The Boland Open is one of the most […]













