CF Barnard – 110m Hekkies S18 5de plek; 400m Hekkies S18 3de plek

Hoërskool Witteberg se atlete het op 2 Maart 2021 in Potchefstroom deelgeneem aan die ASA atletiekbyeenkoms en die volgende uitslae behaal:

Christiaan Schoonraad – 400m Hekkies S18 5de plek
Anuschka Janse van Rensburg – Gewigstoot D16 1ste plek; Diskus D16 11de plek
Leoze Lottering – Spiesgooi D16 1ste plek; 90m Hekkies D15 3e plek

Baie geluk aan al die atlete met julle prestasies.

Wittes is trots op julle!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article