
-
Hoërskool Waterkloof 2020 Matrieks met 8 onderskeidings
Baie geluk aan die volgende Klofie-matrikulante wat elk 8 onderskeidings behaal het. Tiana Brink, Cassie Pelser, Elani Smith, Juvan Broos, Jacobus de Jongh, Anika de Klerk, Kayla de Klerk, Carla […]
-
Hoër Meisieskool Oranje vereer verskeie laerskole
Die 39 matrieks van 2020 wat by Hoë Meisieskool Oranje met ’n A-gemiddeld geslaag het, kom uit 17 verskillende laerskole. Oranje erken en prys die groot aandeel wat dié skole […]
-
Hoërskool Jim Fouché Matriek-uitslae
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op die uitslae van die 2020 matrieks. Hulle het, ten spyte van al die teenslae in 2020, steeds baie goed presteer. Die […]
-
St Andrew’s School for Girls presented the Senior School Academic Awards Assembly this morning
Photo above: At St Andrew’s School for Girls, Academic full colours are presented to a girl who has achieved a minimum of 5 subject distinctions in her grade 11 marks, […]
-
St Andrew’s School for Girls celebrated Old Girl at the Senior School Academic Awards Assembly
Photo above: At St Andrew’s School for Girls, Academic half colours are presented to a girl who has achieved a minimum of 4 subject distinctions in her grade 10 year […]
-
St Andrew’s School for Girls celebrated Old Girl at the Senior School Academic Awards Assembly
Photo above: Gill Jeffrey (Head of Senior School), Dave Morris (Chair of the board), Ivanka Acquisto (Executive Head), Tsakani Maluleke (Auditor General), Samanta Dansie (Business Manager), Gail Venter-Murrary (Senior School […]
-
Schools That Rock verwelkom Welkom Volkskool se Graad 1’s
Welkom Volkskool se Graad 1’s het hul skoolloopbaan op 15 Februarie begin. Hulle is in Graad 1A. Baie welkom!
-
St Andrew’s School for Girls and Old Girl celebrated Senior School Academic Awards Assembly
St Andrew’s School for Girls celebrated Old Girl, Tsakani Maluleke (1993), at the Senior School Academic Awards Assembly this morning. She is South Africa’s auditor-general, the first woman to hold […]
-
Primêre Skool Jordania hou Redenaarskompetisie van hoë gehalte
Primêre Skool Jordania bedank al hulle redenaars wat aan die skool se Interne Redenaarskompetisie deelgeneem het. Die toesprake was hierdie jaar van baie hoë gehalte. Die volgende redenaars het goed […]
-
Schools That Rock verwelkom Welkom Volkskool se Graad 1’s
Welkom Volkskool se Graad 1’s het hul skoolloopbaan op 15 Februarie begin. Hulle is in Graad 1C. Baie welkom!













