
-
Vereeniging Gimnasium: boodskap aan matrieks
‘n Boodskap van Vereeniging Gimnasium se nuwe hoofleiers, Stefan van Aswegen en Cathy Moolmann, aan al die matrieks wat vandag begin met die eind-eksamen. Baie sterkte aan ons matrieks.
-
Hoërskool Tygerberg Landsdiens
Foto bo vlnr: Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli Baie geluk aan Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli van Hoërskool Tygerberg wat as Springbokke […]
-
Worcester Gimnasium: Toutrek
Baie geluk aan Lindsay en David Best wat op 24 September deelgeneem het aan die SA Klub Kampioenskappe te Hartenbos. Hulle presteer baie goed en verower die volgende medaljes. LINDSAY […]
-
Laerskool Mooirivier kondig Hoofleiers aan vir 2021
Foto bo vlnr: Christiaan Kruger, Suriesé Loubser, Walt Esterhuysen, Lea Verster, Henré Nel, Xandri Palmer, Jacques van Straaten en Nika Viljoen Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul Hoofleiers aangekondig. Hoofdogter: Lea […]
-
Treverton College Inter-House Winners 2020
Photo: Cassidy Hudson and Kobus Kooy, Harland Captains 2021 Treverton College appointed their Inter-House Winners for 2020 Harland 479 points followed by Jonsson 438 points and Campbell 410 points. It was a […]
-
Hoërskool Waterkloof deel puik musiekproduksie
Hoërskool Waterkloof deel met trots die skoolkoor, die konsertorkes en die dansakademie se verwerking van die bekende Baba Yetu deur Christopher Tin onder leiding van Eddie Clayton (orkes), Gert Pottas […]
-
Hoërskool Ermelo se graad 11’s ontvang met trots hul Streepbaadjies
Hoërskool Ermelo het op Maandagaand 2 November 2020 hulle jaarlikse Streepbaadjieseremonie in die EHS-Ouditorium gehou. Tydens die funksie word die graad 12-streepbaadjie aan volgende jaar se matrieks deur hul ouers […]
-
Hoërskool Punt Prysuitdeling Gr12
Foto bo: Punt se 3 toppresteerders: Juanique de Lange (2de), Megan Leonard (1e) en Elizmor Olivier (3de). Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 3 November ‘n prysuitdeling vir die Gr. […]
-
BHVS Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak
Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak. Skoolleiers: […]
-
Eunice High School learner SA u/18 Tennis Champion 2020
Delien Kleinhans from Eunice High School in Bloemfontein, was awarded SA u/18 Tennis Champion 2020. Well done Delien! Eunice is very proud of you.














You must be logged in to post a comment.