
-
Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die […]
-
Union High School learner excels in music
Congratulations to Grade 6 learner Melissa Naudé from Union High School, Graaff-Reinet, who passed her practical Rockschool Debut Piano exam with distinction – 93,75%! Melissa takes music lessons with Ms […]
-
Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap
Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in […]
-
Laerskool Outeniqua leerder wen Knynsa Junior Gholf Ope
Baie geluk aan Gerard Bekker van Laerskool Outeniqua in George wat Sondag, 1 November, die wenner was by die Knynsa Junior Gholf Ope 0/13-afdeling. Gerard is een van Laerskool Outeniqua […]
-
Errie-kunsleerder behaal tweede plek in Mpumalanga
Foto: Miceala met haar kunswerk Hoërskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het […]
-
Vereeniging Gimnasium Matriekafskeid
Vereeniging Gimnasium het onlangs ‘n glansryke Matriekafskeid ontvang.
-
Hoër Meisieskool Paarl – almal weer saam
Op 14 Oktober was die hele skool weer saam vir die eerste keer na die inperkingstydperk, infasering van grade en alternatiewe skooldae. Vandag, na die skoolvakansie, is ons almal weer […]
-
Paarl Girls’ High – Tennis champion on hand
Wimbledon, watch out! Paarl Girls’ High has a tennis champion on their hands. A very big congratulations to Leigh van Zyl who won the TSA Growthpoint Junior Nationals Championship for […]
-
Hoërskool Waterkloof groet matrieks
En so word die Matrieks van 2020 gegroet. Al het hierdie jaar vele uitdagings gehad het dit nie die Kloof-matrieks ondergekry nie! Vandag het ons afskeid geneem van die Matrieks […]
-
Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie
Hoërskool De Aar se Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.














You must be logged in to post a comment.