
-
Vereeniging Gimnasium kondig hoofleiers vir 2021 aan
Vereeniging Gimnasium wens die nuwe hoofleiers van 2021baie geluk met hul verkiesing! Hoofseun: Stefan van Aswegen Hoofmeisie: Cathy Moolmann Onderhoofleiers: Hendrik Vlok, Darius Viljoen, Shikira Gebhardt en Boka Molapo “Ek […]
-
Hoërskool Salomon Senekal Graad 12 Prysuitdeling
Die eerste drie klasposisies: Henko Labuschagne (3de ), Caroline Nunes (1ste en DUX-leerling), Jeané Swanepoel (2de) Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon, wens al hul matrieks geluk wat tydens die Gr.12-prysuitdeling […]
-
Glenwood High School Senior Prize giving 2020
The Glenwood High School Annual Senior Speech and Prize Giving, and Valedictory Ceremony took place on Monday 2 November 2020 in the Mvinjelwa Johannes Mhlongo Hall at Glenwood High School. […]
-
Primêre Skool Naudéville leerder presteer by Kunste Fees en Dans
Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo. Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27 […]
-
Paul Roos Gimnasium leerders presteer by Wes-Kaap Eistedfodd
Geluk aan Paul Roos Gimnasium se leerders wat gedurende die onlangse vakansie aan die Wes-Kaap Eistedfodd deelgeneem het. Die leerders het as volg presteer: Kategoriewenner: Jo van Rooyen: Lees – […]
-
Primêre Skool Naudéville leerder by Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie
Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudéville in Welkom het deelgeneem in Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie. Sy het gevorder tot die TV Rondte vir haar Hip-Hop solo. […]
-
Primêre Skool Naudéville leerder skitter in kuns en dans
Dominique Joubert van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het skitterend presteer tydens die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het nie minder as sewe toekennings tydens die fees ontvang: Acrobatic Solo […]














You must be logged in to post a comment.