Laerskool Hendrik Louw, Strand, is vanjaar baie trots op hul vyf pare tweelinge in die Grondslagfase (Grade RR-, R en 1). Is dit nou nie ‘n dubbele seën vir die Louwtjie-familie nie? 

“Ons allerbeste vir elke nuwe Louwtjie wat by ons hegte gesin aangesluit het in 2021.”

#louwtjies

#tweelinge 

#altydonsallerbeste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article