Foto bo vlnr: Chané Nel (95%), Carmi van Niekerk (94%) en Mia Olivier (93%)

Nadat Covid-19 verlede jaar se prysuitdeling verhinder het, is ’n akademiese prysuitdeling wel Maandag vir verlede jaar se presteerders gehou.

Die gr. 11’s van 2020 se top 3 akademiese presteerders is Chané Nel (95%), Carmi van Niekerk (94%) en Mia Olivier (93%).

Die gr. 10’s van 2020 se top 3 akademiese presteerders is Chrismie Smith (93%), Marita Oosthuizen (90%) en Annemie Grobler (89%).

Vlnr: Chrismie Smith (93%), Marita Oosthuizen (90%) en Annemie Grobler (89%)

Die gr. 9’s van 2020 se top 3 akademiese presteerders is Carien de Wet (93.8%), Lara Potgieter (93.6%) en Kayla Olivier (92%).

Vlnr: Carien de Wet (93.8%), Lara Potgieter (93.6%) en Kayla Olivier (92%)

Die gr. 8’s van 2020 se top 3 akademiese presteerders is Danelle Theron (94%), Anriette Otto (93%) en Anika Labuschagne (92%).

Vlnr: Danelle Theron (94%), Anriette Otto (93%) en Anika Labuschagne (92%)

Baie geluk!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article