Foto bo vlnr: Mignon Thomas, Danielle Steyn en Janie de Bruin

Hoërskool Witteberg leerders, Mignon Thomas, Danielle Steyn, Jani de Bruin, Milan de Villiers en Lilandi de Klerk het puik resultate behaal tydens die SA Spraak en Drama Kollege Eksamen 2020.

Die uitslae lyk as volg:

Mignon Thomas Senior II Eervolle Vermelding

Danielle Steyn Senior I Eervolle Vermelding

Jani de Bruin Senior I Lof

Milan de Villiers Senior I Lof

Lilandi de Klerk voltooi haar laaste eksamen deur die SA Spraak en Drama Kollege en slaag Senior V met eervolle vermelding.

Vlnr: Milan de Villiers en Lilandi de Klerk

Baie geluk aan hierdie vyf leerders!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article