UNISA Teorie Eksamen - Primêre Skool Universitas
UNISA Teorie Eksamen – Primêre Skool Universitas

UNISA Teorie Eksamen – Primêre Skool Universitas


UNISA teorie eksamen. Tjokkies is baie trots op hul vyf leerders wat ingeskryf het vir die Nasionale UNISA Oktober teorie-eksamen. Hierdie vyf het puik presteer.

  • Velé Langenhoven: Graad 1 – 97%, Ererol
  • Lisa Ferreira: Graad 1 – 97%, Ererol
  • Tehila de Bruyn: Graad 2 – 91%, slaag met lof
  • Stéhan du Plessis: Graad 2 – 85%, slaag met lof
  • Azandrie Fick: Graad 2 – 77%, Eervolle vermelding

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article