Unisa musiek uitslae – Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekende punte behaal tydens die Unisa musiek eksamens.

Leerders vanaf Graad 4 tot Graad 7 het deelgeneem.

Die Unisa musiek uitslae is as volg:

Graad 4

  • Izé Claassen – Voorgraad 1 Prakties – 96% – Ererol.
  • Karli van Zyl – Voorgraad 1 Teorie – 93% – Slaag met lof, asook Graad 1 Prakties – 75% – Slaag met Eervolle vermelding.

Graad 5

  • Anke v/d Berg – Graad 1 Prakties – 87%

Graad 6

Die Graad 6 leerders het geskitter in die Unisa musiek uitslae met uitstekende punte.

  • Miah Grobbelaar – Gr 3 Prakties – 95%. Slaag met lof.
  • Marietjie Janse van Rensburg – Gr 2 Prakties – 88% – Slaag met lof.
  • Inge Meintjes – Gr 2 Prakties – 85% – Slaag met lof.
  • Suné Strauss – Voorgraad 1 Teorie – 91% – Slaag met lof.
  • Cobus van Aswegen – Gr 1 Teorie – 75% – Slaag met Eervolle vermelding, asook Gr 3 Prakties – 80% – Slaag met lof

Graad 7

  • Heilene Meintjes – Gr 3 Prakties – 86% – Slaag met lof.
Unisa-Musiek-Uitslae-Laerskool-Truida-Kestell
Miah Grobbelaar, Marietjie Janse van Rensburg en Inge Meintjes
Suné Strauss, Cobus van Aswegen en Heilene Meintjes

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/home

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article