Baie geluk aan Willem Postma se nuutverkose Beheerliggaam! Ons wens julle sterkte toe met jul termyn. Mag jul besluite geseën word en jul planne suksesvol wees!

Baie dankie ook aan elke ouer wat gestem het!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article