Hierdie leerder van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is eerste geplaas in die Vrystaat en 5de in Suid Afrika deur Dressage Suid Afrika. Sy is ook 1 ste geplaas deur Pricaprili Ruiter by Sanesa.

Baie geluk!

#PossiePrestasies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article