Die bekende Springbok– en Leeusafrigter, Swys de Bruin, het vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugby-afrigters vir 2021 ‘n afrigtings-en motiveringsessie aangebied.
“Ons sien uit om eersdaags weer rugby te kan speel.”

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article