Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies is n.a.v. haar uitstekende graad 3 tjello eksamen punte.

Welgedaan Denise!

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article