Van links na regs: Emile Aucamp (Onderhoofseun), Jaedan Powell (Hoofseun), Nieke Matthee (Hoofdogter) Nieke Simkin (Onderhoofdogter)

Willem Postma kondig Hoofleiers, Akademiese Presteerders en Dux leerder aan

Van links na regs: Emile Aucamp (Onderhoofseun), Jaedan Powell (Hoofseun), Nieke Matthee (Hoofdogter) Nieke Simkin (Onderhoofdogter)

Primêre Skool Willem Postma het op 18 November 2020 ten spyte van die onstuimige jaar tydens hulle Virtuele Prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir 2021, die akademiese presteerders van 2020, asook die Dux leerder van 2020 aankondig.

Die 2020 Akademiese Presteerders is Lianri Fourie (2de), Denise Cilliers (Dux Leerling) en Riané Bornman (3de).

V.l.n.r: Lianri Fourie (2de), Denise Cilliers (Dux Leerling) en Riané Bornman (3de).
Denise Cilliers Dux Leerder met al haar trofees

Baie geluk!!!

 

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article