Kranige fietsryers in aksie!

Laerskool Stulting se ouers en maats kon lekker kom saamry tydens die Bergfiets Vastrap.  Dit was ‘n heerlike dag in die opelug met ‘n hele paar jong fietsryers wat die rowwe terrein verken het. 

Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons kom geniet het. 

Natuurlik het Mnr. Coetzer, die skoolhoof (foto regs) ook kom fietsry!

Ons sien uit na die volgende Bergfiets Vastrap!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article