
-
Schools That Rock verwelkom Devon Oberholzer in Graad 1
Devon Oberholzer het sy skoolloopbaan in graad 1 begin by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Baie welkom, Devon!
-
Schools That Rock verwelkom Jayden Delport in Graad 1
Jayden Delport het sy skoolloopbaan in Gr 1 begin by Primêre Skool Willem Postma. Baie welkom, Jayden! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Jacques Eva in Graad 1
Jacques Eva het sy skoolloobaan as Graad 1 by Laerskool Oranje Noord begin. Hy is in Graad 1A by Juffrou Ericka Louw.Sy Ouboet, Ian Eva (Gr 4) was by vir […]
-
Schools That Rock verwelkom Daniel Janse van Rensburg in Graad 1
Daniel Janse van Rensburg het gister sy skoolloopbaan as Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Daniel! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Jonathan Odendaal in Graad 1
Jonathan Odendaal het sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Jonathan! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Christiaan le Roux in Graad 1
Christiaan le Roux het sy skoolloopbaan as Graad 1 in Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Christiaan! Foto’s verskaf
-
Paul Roos Gimnasium verwelkom nuwe personeel
Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, verwelkom die nuwe personeel wat met die 2021 skooljaar by hulle aangesluit het. Adalien Scrooby : English, André Uys: English, Emma Wiehman: Afrikaans, Rese van der […]
-
Schools That Rock verwelkom Nikita Miles in Graad 1
Nikita Miles het haar skoolloopbaan by Laerskool Hartenbos begin. Sy is in Graad 1A. Baie welkom, Nikita! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Leandri du Plessis in Graad 1
Leandri du Plessis het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Naudéville Primêre Skool in Welkom. Baie welkom, Leandri! Foto verskaf
-
Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom
Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het! May your future at the Erries be exceptional and may each day […]













