
-
Schools That Rock gesels met Divan Steenkamp
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Divan Steenkamp, Hoofseun van Hoërskool Klerksdorp. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Dit waarna ek […]
-
Schools That Rock verwelkom Ryan Louw in Graad 1
Ryan Louw het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Ryan! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Anton Geyser in Graad 1
Anton Geyser het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Voluit Primêr in Virginia. Baie welkom, Anton!
-
Schools That Rock verwelkom Aiden Jansen van Rensburg in Graad 1
Aiden Jansen van Rensburg het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, Aiden!
-
Schools That Rock verwelkom Lilla Botha in Graad 1
Lilla Botha het gister, 15 Februarie, haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Lilla is in die rooi klas by juffrou Jollie. Baie welkom, […]
-
Schools That Rock verwelkom Daniël van Wyngaard in Graad 1
Daniël van Wyngaard het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Daniël!
-
Schools That Rock verwelkom DW Mc Callaghan in Graad 1
DW Mc Callaghan het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, DW!
-
Schools That Rock verwelkom Ethan Smith in Graad 1
Ethan Smith het gister sy skoolloopbaan as Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, Ethan!
-
Schools That Rock verwelkom Kay-Lee Pelser in Graad 1
Kay-Lee Pelser van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, het gister haar skoolloopbaan in Graad 1 begin. Baie welkom, Kay-Lee!
-
Schools That Rock verwelkom Caylee van Dyk in Graad 1
Caylee van Dyk het gister haar skoolloopbaan as Graad 1 leerder by Laerskool DF Malherbe in Vanderbijlpark begin. Baie welkom, Caylee!













