Kaapse Wynlandskaakproewe. Twintig seuns het Hoër Jongenskool Paarl op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt seuns wat vir Weskaapproewe in Mosselbaai kwalifiseer. 

Boishaai lewer 10 spelers op wat ’n telling van 3 uit 5 of meer behaal met ’n prestasiegradering hoër as 1 000. 

o. 15-afdeling 

Prestasiegradering hoër as 1 000: 

  • D’Venerio White 
  • Wian van de Vyver 
  • Stephan Badenhorst 
  • Conlinn Coetzee 

Top-15 posisies (kwalifiseer vir Wes-Kaapproewe): 

  • 12e: Ethan van Heerden 
  • 11e: Oliver Sales 

U20-section 

  • 3rd: Bernard Badenhorst 

U18-section 

Preformance rating higher than 1 000: 

  • Juan Smith 
  • Oscar Benevenuto 

Top 15 positions (qualify for Western Cape trials) : 

  • 13th:    Mike Wang 
  • 12th:    Zandré Grobler 
  • 9th:      Alexander van der Walt 
  • 3rd:      Kian Blomerus 
  • 1st:      Wium van Tonder 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article