
-
Schools That Rock verwelkom Zane Barnard in Graad 1
Zane Barnard, van Primêre Skool Willem Postma en Bloemfontein, het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1. Baie welkom, Zane!
-
Schools that Rock verwelkom Henry Schwim in Graad 1
Henry Schwim het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma. Welkom, Henry!
-
Schools That Rock verwelkom Diwan van den Berg in Graad 1
Diwan van den Berg van Laerskool Hartenbos het vandag sy skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom, Diwan!
-
Primêre Skool Naudéville spog met Graad 1’s
Ongewone tye vra ‘n ongewone foto. Leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom sit 1m uitmekaar met maskers aan. By Naudéville kom veiligheid eerste. Naudeville Primêre Skool spog met 101 […]
-
Hoërskoop Robertson wen tennis teen Hoërskool Bredasdorp
Hoërskool Robertson en Hoërskool Bredasdorp het op 12 Februarie teen mekaar tennis gespeel. Die uitslae van die wedstryde was as volg met Hoërskool Robertson wat in drie wedstryde geseëvier het. […]
-
Schools That Rock verwelkom Mioné Meyer in Graad 1
Mioné Meyer van Oranje Meisieskool Primêr het vandag haar skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom Mioné!
-
Hoërskool Witteberg se matriekvlagtradisie ‘n hoogtepunt
Foto: Louis Breytenbach, hoofseun en Danielle Olivier, hoofdogter Die matriekvlagtradisie van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is vanjaar soos elke jaar die hoogtepunt van die nuwe matriekklas. As gevolg van die […]
-
Schools That Rock verwelkom Tanya Victor in Graad 1
Tanya Victor het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1 by Oranje Meisieskool Primêr in Bloemfontein. Baie welkom Tanya!
-
Schools That Rock welcomes Donovan Terblanche in Grade 1
Donovan Terblanche starts his school career today with Grade 1 at Rustenburg Primary School. Welcome, Donovan!
-
Schools That Rock verwelkom Reuben Eksteen in Graad 1
Reuben Eksteen het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Reuben se ouers is super trots op hom! Welkom Reuben!













