
-
Schools That Rock verwelkom Luhan Venter in Graad 1
Luhan Venter begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1N by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Luhan! Foto verskaf
-
Schools That Rock welcomes Ryan Brown in Grade 1
Ryan Brown starts his school career today in Grade 1 at Fontainebleau Primary School, Randburg Gauteng. Welcome, Ryan!
-
Schools That Rock verwelkom Leané Herbst in Graad 1
Leané Herbst begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Leané! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Zanel Wiehahn in Graad 1
Zanel Wiehahn het vandag haar skoolloopbaan begin by Laerskool Staatspresident Swart in Middelburg, Mpumalanga. “Sy was verskriklik opgewonde vanoggend.” Zanel is in die Leeutjieklas. Baie welkom, Zanel! Foto verskaf
-
Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Graad 8 ‘s
Groot opgewondenheid het vanoggend geheers onder die Graad 8 leerlinge by Hoër Jongenskool, Paarl met die aanvang van die nuwe skooljaar. Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Maxwell de Kock in Graad 1
Maxwell de Kock begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Voluit Primêr in Virginia. “Met ‘n swaar knop in die keel vir mamma het liefiekind Maxwell de Kock se […]
-
Scools That Rock verwelkom Z’ney Piechaczek in Graad 1
Z’ney Piechaczek begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Baie welkom, Z’Ney. Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Phabian Rittels in Graad 1
Phabian Rittels begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Oranje Noord in Upington. Baie welkom, Phabian! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Ciska Trollip in Graad 1
Ciska Trollip begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng. Baie welkom, Ciska! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Sion Engelbrecht in Graad 1
Sion Engelbreght begin vandag sy skoolloopbaan in Gr 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Sion! Foto verskaf













