Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!

Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met die prestasies behaal tydens die Interhoër Atletiek Byeenkoms! Die Hoërskool Wonderboom is Interhoër Atletiek  wenners.

“Ons is trots om saam met dié eer aan te kondig dat Wonderboom voortaan aan die B-bond atletiekliga sal deelneem! Voorwaar trots en geseënd!”

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article