
-
Hoërskool Ermelo verwelkom graad 8 Errie-note
Foto: Margha Greyling en Richard Cloeté saam met graad 8, Marné de Jager, net voor die baadjie oorhandiging Die graad 8’s van EHS is vanjaar “Note”. Dié naam sluit aan […]
-
Schools That Rock verwelkom Ashleigh van Biljon in Graad 1
Ashleigh van Biljon begin vandag haar skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Sy is in Graad 1 A. Baie welkom, Ashleigh! Foto verskaf
-
Primêre Skool Naudéville leerders opgewonde om skool-toe te gaan
Al die leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom is vreeslik opgewonde om skool-toe te kom na die lang vakansie. Karlien en Hanno van Jaarsveld het lekker “gewerk” die vakansie. […]
-
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
-
Schools That Rock gesels met Ronel Kruger
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Ronel Kruger, Hoofmeisie van Klerksdorp Hoërskool, Noord-Wes. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer […]
-
Debating Honours at St Charles College
Pictured from left to right: Mr Allen van Blerk (Principal), Sebastian Ridge (Grade 11) and Ms Roselyn Dredge (Head of Culture) Debating in South Africa is widely participated in within […]
-
Schools That Rock chat to Alyssa Filander and Jordan Matroos
Schools That Rock asked a few questions to Alyssa Filander, Head Girl and Jordan Matroos Head Boy of Westering High School, Port Elizabeth. Question: What do you look forward to […]
-
Hoërskool Witteberg muur van Meesterstukke begin
Zelmi Stemmett en Alexis du Preez het as deel van hul gemeenskapsprojek in 2020 die Muur van Meesterstukke begin. Die muur het ten doel om alle oud- en huidige leerders […]
-
Hoërskool Witteberg atlaat presteer in Swem
Zané Engelbrecht ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem. Sy behaal die volgende plekke verskeie items: 100m Rugslag […]
-
Schools That Rock gesels met Leandré van Dijk
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Leandré van Dijk, Hoofdogter van Hoërskool Eldoraigne, Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Definitief […]













