Wintersport. Op Saterdag, 26 Februarie, het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg te staan gekom.  Dit was die eerste wintersport geleentheid vir 2022 en al EHS se wintersport spanne het hierdie vriendskaplike wedstryde gesien as proewe.  Dit was ‘n goeie dag vir al die Erries se wintersport spanne met uitstekende uitslae.

Uitslae as volg:

Rugby
  • O/14 A wen 5-0
  • O/14 B wen 22-10
  • O/15 A wen 17-
  • O/15 B wen 24-20
  • O/16 A wen 37-7
  • O/16 B wen 22-7
  • 2de-Span verloor 13-16
  • 1ste-Span wen 36-19
Dogtershokkie
  • O/14 A wen 6-0
  • O/15 A wen 3-0
  • O/16 A speel nie weens siektes in opponente se span
  • 2de-Span wen 5-0
  • 1ste-Span wen 14-0
Erries winter sport. Vlnr: Caylin Loock en Wianke Cloete
Seunshokkie
  • O/16 A wen 5-0
  • 1ste-Span wen 10-0
Erries winter sport. Vlnr: CJ van Huyssteen en Rynard Herholdt
Netbal
  • O/14 A wen 13-6
  • O/14 B wen 11-7
  • O/15 A wen 12-7
  • O/15 B verloor-7
  • O/16 A wen 14-8
  • O/16 B verloor 7-10
  • 2de-Span verloor 5-18
  • 1ste-Span wen 24-19
Erries winter sport. Vlnr: Caitlin Williams en Siqobile Mkonza

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article