Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit.

Die netbal se uitslae:

  • o.14A verloor 8-25
  • o.14B verloor 0-35
  • o.15A verloor 7-20
  • o.15B verloor 7-27
  • o.16A verloor 9-23
  • o.16B wen 6-5
  • Tweede span wen 23-17
  • Eerste span verloor 15-25

Dogtershokkie uitslae:

  • o.14A wen 4-0
  • o.14A wen 3-1
  • o.16A wen 7-0
  • Tweede span wen 1-0
  • Eerste span verloor 1-6

Die rugbyspanne ervaar gemengde welslae:

  • o.14A wen 15-7
  • o.14B wen 17-5
  • o.15A wen 43-0
  • o.15B verloor 5-10
  • o.16A wen 31-3
  • o.16B verloor 0-5
  • Derde span wen 22-15
  • Tweede span verloor 0-27
  • Eerste span wen 17-16

DIt was ’n wegspring vir die wintersport en EHS sien uit na die seisoen wat voorlê.

Janco Kleynhans
Foto links: Ulrich Badenhorst

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article