Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem. 

Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens die Interlaer. Van die atlete dring deur na die B.L.A.V byeenkoms.  Die atlete presteer puik en sewe atlete gaan Wessies verteenwoordig by die D6 byeenkoms. Hierdie byeenkoms sal plaasvind op 2 Maart. 

D6 Atlete: Agter: v.l.n.r Mckenzie Volschenk, Luan Visser, Dean Felhaber, Kaelen Joubert, Melinda Myburgh
Voor vlnr: Joshau Strydom, Eduan Dicks
Victor Luan Visser – Victor Ludorum atleet vir 2022
Victrix Ludorm atleet vir 2022 – Malinda Myburgh
Interlaer atlete

Baie geluk!!

Wessies is baie trots op julle!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article