
-
Schools That Rock verwelkom Elmari Groenewald in Graad 1
Elmari Groenewald het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1B by Primêre skool Naudéville in Welkom. Welkom Elmari!
-
Schools That Rock verwelkom Emiel Pretorius in Graag 1
Emiel Pretorius het vandag sy solloopbaan begin in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Emiel!
-
Schools That Rock verwelkom Willie Horn in Graad 1
Willie Horn het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Willie! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Michaela Pelser in Graad 1
Michaela Pelser het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Sy is baie opegewonde vir die nuwe uitdagings wat voorlê en maats […]
-
Schools That Rock verwelkom Keegan Keyser in Graad 1
Keegan Keyser het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Welkom, Keegan!
-
Oud-Leerders van Hoër Meisieskool Oranje skitter in hokkie
Drie oudleerders van die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan gekies. Mikkela le Roux, Saré Laubscher en Jacolene McLaren is lede van die span vir aanstaande maand se […]
-
Schools That Rock verwelkom MC Schimper in Graad 1
MC Schimper het vandag sy eerste skooldag in Graad 1 begin by Primêre Skool Universitas in Bloemfontein. Welkom, MC!
-
Schools That Rock verwelkom Ava Adendorff in Graad 1
Ava Adendorff begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Naudéville in Welkom. Baie welkom Ava! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Tyer Kruger in Graad 1
Tyer Kruger begin vandag sy skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Tyer! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Katelyn Heyns In Graad 1
Katelyn Heyns het vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Meisieskool Oranje. Welkom Katelyn!













