Erries Wintersport. Op Saterdag, 5 Maart, het Hoërskool Ermelo se rugby- en netbalspanne op hul tuisveld vriendskaplike Erries wintersport wedstryde teen Hoërskool Middelburg aangepak. Die Erries het die wedstryde in goeie gees aangepak en het baie waardevolle lesse geleer.  Baie geluk met elke span se uitstaande prestasies. 

Uitslae as volg:

Rugby:

  • O/14 A verloor 7-10
  • O/14 B verloor 5-22
  • O/15 A verloor 7-75
  • O/15 B wen 17-10
  • O/16 A wen 13-12
  • O/16 B wen 45 -5
  • 3 de span wen 21-0
  • 2 de span wen 13-12
  • 1 ste span verloor 0-31
Sfiso Mahlangu
Hennie Holtshauzen

Netbal:

  • O/14 A wen 8-6
  • O/14 B verloor 0-13
  • O/15 A verloor 8-14
  • O/15 B verloor 4-15
  • O/16 A wen 11-10
  • O/16 B wen 12-8
  • 2 de span verloor 6-20
  • 1 ste span verloor 9-37
Megan Marais
Abongile Hlatshwayo
Sisanda Yende

Die Erries se volgende wedstryde is teen Curro Nelspruit en sal komende naweek 11-12 Maart op die Erries se tuisveld plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article