Nedstar-kliniek – Errie hokkie van Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om ‘n Nedstar hokkie kliniek by te woon. Dit het plaasgevind op 4 en 5 Maart onder leiding van Omari Pienaar. Dit is gehou op Erries se astrobaan.

Tydens hierdie Nedstar-kliniek het die Errie-hokkiespanne nuwe tegnieke en vaardighede ingeoefen. Die Nedstar-afrigters het aandag gegee aan elke individu en span. Hierdie bekwame afrigters het ook leiding aan elke span en afrigter gegee tydens die wedstryde wat gespeel is.

Nedstar-kliniek – Errie Hokkie woon hokkie kliniek by
Errie Hokkie woon hokkie kliniek by
Errie Hokkie woon hokkie kliniek by. Op Foto links is Inge Greyling en regs is Tilana Uys
Nedstar-kliniek – Errie Hokkie woon hokkie kliniek by. Op foto is Ruvé van Huyssteen

Hulle is nou reg om voortreflike liga en vriendskaplike wedstryde te speel in die jaar wat voorlê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article