
-
Schools That Rock verwelkom Silver Jones in Graad 1
Silver Jones het haar skoolloopbaan in Graad 1 hierdie week begin by Laerskool Hartenbos. Baie welkom, Silver! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Chrizandi Kok in Graad 1
Chrizandi Kok het hierdie week haar skoolloopbaan begin in Graad 1 by Voluit Primêr, Virginia. Baie welkom, Chrizandi!
-
Schools That Rock verwelkom Jade de Beer in Graad 1
Jade de Beer het hierdie week sy skoolloopbaan begin in Graad 1 by Primêre Skool Naudeville in Welkom. Baie welkom, Jade! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Kari Louw in Graad 1
Kari Louw het haar skoolloopbaan hierdie week begin by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Kari! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Zandré Le Gras in Graad 1
Zandré Le Gras het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Zandré! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Zander Duvenage in Graad 1
Zander Duvenage het sy skoolloopaan hierdie week by Laerskool Staatspresident CR Swart in Middelburg begin. Baie welkom, Zander! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Zoey Breytenbach in Graad 1
Zoey Breytenbach het haar skoolloopbaan in Graad 1 hierdie week begin by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Zoey! Foto verskaf
-
Schools That Rock welcomes Oratilwe Matsipane at Grade 1
Oratilwe Matsipane started her school career in Grade 1 this week at C&N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Welcome Oratilwe! Photo supplied
-
Schools That Rock verwelkom Gabriëlla Jones in Graad 1
Gabriëlla Jones het haar skoolloopbaan hierdie week begin by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Gabriëlla! Foto verskaf
-
Schools That Rock gesels met Simeon Joubert
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Simeon Joubert, Onderhoofseun van Hoërskool Klerksdorp gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit […]













