
-
Schools That Rock verwelkom Danica Badenhorst in Graad 1
Danica Badenhorst het haar skoolloopbaan hierdie week begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Danica! Fotot verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Reyn Isaacs in Graad 1
Reyn Isaacs het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Bayden (Gr6) en Duken (Gr R) ondersteun hom op sy eerste dag. Baie welkom, […]
-
Schools That Rock verwelkom Eben van Dyk in Graad 1
Eben van Dyk het hierdie week sy skoolloopbaan afgeskop in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Eben! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom TJ Botha in Graad 1
TJ Botha het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Hulle gesin het verlede jaar verhuis vanaf Carletonville in Gauteng na Hartenbos. Baie welkom, TJ! Ons […]
-
Schools That Rock verwelkom Bennie Lombard in Graad 1
Bennie Lombard het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Kleinboet, ‘n “Swarrie-to-be” is ook op die foto. Baie welkom, Bennie! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Anette Boshoff in Graad 1
Anette Boshoff het haar skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Anette! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Kylie Kok in Graad 1
Kylie Kok het hierdie week haar skoolloopbaan begin in Graad 1 by Primêre Meisieskool Oranje. Baie welkom, Kylie. Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Jade Lombaard in Graad 1
Jade Lombaard het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Voluit Primêr in Virginia. Baie welkom, Jade! Foto verskaf
-
School That Rock verwelkom Lehey-Mari Heyneke in Graad 1
Lehey-Mari Heyneke het haar skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Lehey-Mari Heyneke. Foto’s verskaf













