SA & WC Downhill #3. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het die speke laat sing by die SA & WC Downhill #3. Dit is gehou by Jonkershoek op 3 April.

Baie geluk aan Philip van Schalkwyk wat die 0/19-afdeling gewen het. Hy het algeheel derde in die SA Downhill Cup geëindig. Zander du Plessis het derde in die 0/16-afdeling geëindig.

Philip van Schalkwyk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article