Herfskapperjolle – Laerskool Jordania in Bethlehem se kermis spog met ‘n nuwe naam naamlik Herfskapperjolle. Op 7 Maart het Jorries en onderwysers met baie entoesiasme deelgeneem. Hulle het alles wat die dag kon bied terdeë geniet. Dit het verseker baie pret ingehou.

Die tee-tuinbederf was die Graad 7 leerders se verantwoordelikheid tydens die kermis. Die klompie het almal vriendelik bedien.

Baie dankie aan elke ouers, Jorrie-leerder en onderwyser wat deel was van hierdie suksesvolle nuwe Herfskapperjolle!

Julle is almal ware 100% Jorries!

Herfskapperjolle - Laerskool Jordania hou kermis
Herfskapperjolle – Laerskool Jordania hou kermis

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article