Mpumalanga – Laerskool Nelspruit is uiters trots om aan te kondig dat 17 talentvolle Nellies-hokkiespelers vir die onderskeie Mpumalanga-spanne van 2027 gekies is. Hierdie prestasie bevestig die blink toekoms van Nellies-hokkie en bied rede tot groot feesviering!
O.12 Dogters
- Gabriella Stanley – A-span
- Vanessa Badenhorst – Streekspan
- Anke Hough – Streekspan
- Kady Snyders – Streekspan
O.13 Dogters
- Danielle Basson – Kiwi
- Chrislia Janson – Falcon
- Maya Le Roux – Kiwi
- Monique Swart – Falcon
- Leah Janse van Rensburg – Kiwi
- Charlika van der Walt – Kiwi
O.12 Seuns
- Layton Musica – Streekspan
- Christiaan Nolte – Streekspan
- JC Taljaard – Streekspan
O.12 Seuns
- Henk de Kock – Kiwi
- Alex de Kock – Kiwi
- LJ Hauptfleisch – Kiwi
- Daniël Smit – Kiwi



Baie geluk aan elke speler en afrigter wat tot hierdie puik prestasie bygedra het. Julle harde werk en toewyding maak Nellies en die gemeenskap baie trots.
https://laerskoolnelspruit.co.za/
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.