
-
EHS-Kalistokamp – Erries woon ’n Kamp vir die boeke by
EHS-Kalistokamp. Sewe Erries het weer die jaarlikse Kalistokamp bygewoon te Kwasinungu Adventures. Die kamp het vanaf Vrydag 24 Junie tot Maandag 27 Junie geduur. Na ‘n leemte van twee jaar, […]
-
Rugby Akademieweek – Tien spelers van Grey Kollege in Vrystaatspan
Rugby Akademieweek. Die O18 Rugby Akademieweek het tydens die skoolvakansie by Hoërskool Hugenote in Wellington plaasgevind. Tien spelers van Grey Kollege het deel gevorm van die Vrystaat Akademiespan. Baie geluk […]
-
Curro Heritage House – Celebrating 50th anniversary
Curro Heritage House. A message from Arthee Rajkumar, Executive Head of Curro Heritage House. “It is my pleasure to congratulate Curro Heritage House on its 50th anniversary. The school has […]
-
SA Skole Rugby – Hoërskool Outeniqua spog met vier spelers
SA Skole Rugby. Kwaggaland is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul Kwagga rugbyseuns ingesluit is in die SA Skole rugby spanne! Ruan Swart: SA Skolespan, JT […]
-
Rhino Week Rugby – Hoërskool Bastion rugby skitter steeds
Rhino Week Rugby. Hoërskool Bastion van Gauteng se rugby skitter steeds op verskeie platforms. Menigte seuns is in die Sentraal-Wes rugbyspanne ingesluit en het deelgeneem aan die Rhino Week Rugby. […]
-
Netball – Curro Durbanville U14 and U16 netball clinic
Netball. Curro Durbanville under 14 and under 16 netball girls braced the cold and attended a Netball Clinic. The clinic had been run by Coach Dané Vos (an ex-Western Cape […]
-
VKB Rugbyweek – Agt Platteland spanne sê mekaar die stryd aan
VKB Rugbyweek. Verskeie rugby spanne het tydens die VKB Rugbyweek by Hoërskool Reitz teen mekaar meegeding: Oos-Vrystaat vs Sandveld: eindtelling 12-24. Die speler van die wedstryd was Nr.8, Stefan Mybrugh […]
-
Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted
Curro Cup Soccer Tournament. Gauteng was the centre of some great football action this past weekend. The Curro Cup Soccer Tournament rolled into town between Wednesday, 29 June and Sunday, […]
-
Curro Waterfall – First ever matric dance held
Curro Waterfall. Curro Waterfall, Midrand, held their first matric dance on 27 June. Camilla Pretorius, Head of High School talks to Schools That Rock about the school’s first ever matric […]
-
Sewes Rugby – Hoërskool Sentraal spelers in Internasionale spanne
Sewes Rugby. Die Arende-sewes rugby span met GF Linde, Jaydon Botes en Christiaan Barnard het die sewestoernooi gewen. Die Arende-span, waarvan 8 spelers Tralies is, het derde geëindig by die […]













