JF Beheerliggaam. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die lede van die JF Beheerliggaam vir die volgende drie jaar bekend gemaak.

  • Rian Marais: BL-Voorsitter, Finansies en geboue
  • Alta Slabbert: BL- sekretaresse, koshuis en kultuur
  • Johan Kleyn: BL-tesourier, Finansies en tegnologie
  • Herman van Vuuren: dissipline
  • Hanno du Preez: akademie en sport
  • Jan Venter: akademie, leerderondersteuning en -ontwikkeling
  • Rudolf Dreyer: sport en veiligheid
  • Jaco Els: bemarking, dissipline en tegnologie
  • Gerhard van der Merwe: BL-ondervoorsitter, grond en geboue, bemarking: borge/ fondse
Van links: Johan Kleyn, Herman van Vuuren, Hanno du Preez
Van links: Jan Venter, Rudolf Dreyer, Jaco Els

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article