Level 1 Gala. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die level 1 gala deelgeneem.

Prestasies behaal:

  • Lungi Lepesa: 2 x Goud; 2 x Silwer en 2 x Brons
  • Heili van Heerden: 2 x Goud en 3 x Brons
  • Botha Kruger: 2 x Silwer en 2 x Brons
  • Lana Meyer: 1 x Silwer
  • Emme Wessels: 2 x Silwer en 1 x Brons
  • Wian Vermeulen: 1 x Silwer
  • Miyanke Landmann: 1 x Brons

Ander Truida Kestell leerders wat deelgeneem en baie goed gevaar het by die Gala:

  • Lizay Landmann
  • Iminé Dercksen
  • Laylah Pieters
  • Mia Lessing
  • Timothy Orsmond
  • Hayleigh Roux.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article