
-
WP Netball – Lisolethu Jacobs of Edgemead High School in U.18 team
WP Netball. Lisolethu Jacobs of Edgemead High School in Cape Town, represented the U.18 WP Netball team at the inter district netball tournament. The tournament was held in Wellington during the […]
-
Jimmy Stonehouse – Hoërskool Ermelo kry besoek van Pumas
Jimmy Stonehouse. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is […]
-
Landboubestuur – Hoërskool Hoopstad leerders oes blomkool
Landboubestuur. Hoërskool Hoopstad se Graad 11 Landboubestuur leerders beleef dat die spreekwoord “wat jy saai, sal jy maai” ‘n werlikheid is.Hulle is besig om die blomkool wat hulle geplant het […]
-
Hockey Rugby Netball – Point High School vs Despatch High School
Hockey Rugby Netball. Hoërskool Punt, Mosselbaai het ‘n sportdag aangebied vs Hoërskool Despatch. Die sportsoorte waarin meegeding is, is Hokkie, Rugby en netbal. Die uitslae wat behaal is, is as […]
-
AVS-Hoëveld Bokkiespanne – EHS uitstekend verteenwoordig
Op 2 Julie het leerders van regoor die Hoëveld, wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon. Daar het elke speler hul klere ontvang. Hulle is […]
-
Huis Nico Malan Swartvlag – Vlag oorhandig aan eerste rugbyspan
Huis Nico Malan Swartvlag. Hoër Landbouskool Boland het vanoggend Huis Nico Malan se Swartvlag vir die eerste keer aan die 1ste rugbyspan oorhandig. Hiermee is daar vandag ‘n nuwe tradisie […]
-
ECHS Hokkietoernooi – Primêre Meisieskool Oranje by toernooi
ECHS Hokkie. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se hokkie-eendjies was die afgelope vakansie baie bedrywig. Oranje se o.13A, o.12A en o.11A hokkiespanne het tydens die vakansie in die ECHS hokkietoernooi […]
-
Toutrek – Hoërskool Strand se teenspoed omgesit in medaljes
Toutrek. Nege van Hoërskool Strand se Arend-toutrekkers het op Donderdag, 23 Junie, saam met die senior toutrek lede van die Helderberg-klub na Pretoria vertrek. Hulle het aan die Suid-Afrikaanse Klub […]
-
WP Damesrugby – Auschka Ekron van Hoërskool Strand in O.19 span
WP Damesrugby. Auschka Ekron is ‘n leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap. Sy het gedurende die afgelope vakansie vir die WP damesrugby O.19 span aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem. […]
-
Pumas Rugbyspan – NHS wens Pumas geluk met Curriebeker
Pumas Rugbyspan. Die Airlink Pumas rugbyspan het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas, op hul tuisveld in Kimberley, met 26-19 gewen het. Hoërskool […]













