
-
Veritas Spanredenaars – Hoërskool Pietersburg
Veritas Spanredenaars. Die Veritas Spanredenaars Kompetisie het verlede week by PHS plaasgevind en al die spanne het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die volgende spanne dring deur na die […]
-
Awards Ceremony – Creston College Curro
Awards Ceremony. The College Phase Honours and Awards Ceremony took place on 17 April. Gemma Allchin received the Honours Re-award in swimming. Analise Ndabankulu received Honours in community service. The […]
-
Skole Liga Rugby – Hoërskool Ermelo teen Rob Ferreira
Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde. Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby […]
-
ASA Senior Nasionale Kampioenskap – Hoërskool Ermelo
ASA Senior Nasionale Kampioenskap. EHS is besonder trots op die Errie-atlete wat vanaf 18 tot 21 April aan die ASA Senior Nasionale Kampioenskap van “Field and Track” deelgeneem het. Die […]
-
Oscar Sokkie – Augsburg Landbougimnasium
Oscar Sokkie – Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het hul jaarlikse Oscar sokkie aangebied. ‘n Hele aantal leerders het deelgeneem aan die kompetisie, maar ongelukkig was daar net een wenner in elke […]
-
Old Andrean honoured – St Andrew’s School Bloemfontein
Old Andrean honoured. Fred Brownell, designer of the South African flag and Old Andrean, honoured by his Alma Mater – St Andrew’s School, Bloemfontein. To mark the 30th Anniversary of […]
-
World Book Day – St Charles College
World Book Day. St Charles College boys brought their favourite book character to life. They celebrate World Book Day. Promoting literacy and a love for reading, are essential for personal […]
-
Africa Genesis Archery boogskietkompetisies – BVHS
Africa Genesis Archery boogskietkompetisies. Op Saterdag, 20 April, is twee Africa Genesis Archery boogskietkompetisies op die sportgronde van Bethlehem Voortrekker Hoërskool aangebied. Die eerste kompetisie was deur Voortrekker aangebied en […]
-
SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
SA Atletiekkampioenskap. Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem. Hy het deurgedring na die 200 m mans […]
-
SANESA Core League Q2 – Hoërskool Ermelo
SANESA Core League Q2. Errie ruiters het op 13 en 14 April aan die SANESA Core League Q2 deelgeneem. Hulle het weereens uitsonderlik gevaar en die volgende plekke behaal: Joané […]













