
-
All Ages Netbal – Hoërskool Durbanville leerders presteer
All Ages Netbal. Isabella Agenbach van Hoërskool Durbanville het die Wes-Kaap Cedars by die All Ages Netbal in Boksburg verteenwoordig. Haar doelwerk het verseker dat haar span met die goue […]
-
Griquas O/16 XV – Johan Louw van Uppies Speler van die wedstryd
Griquas O/16 XV. Die Griquas O/16 XV span het die afgelope week teen Zimbabwe, Border CD en Namibië te staan gekom. Twee van hierdie wedstryde word vir die seuns beskou […]
-
Water polo – Vaughn Marlow selected as Senior Men’s water polo coach
Water polo. Vaughn Marlow has been selected as Senior Men’s water polo coach for the upcoming FINA World Championships in Budapest, Hungary. The Championships will take place from 18 June […]
-
Mnr/Mej RHS 2022 – Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche
Mnr/Mej RHS 2022 – Die jaarlikse Mnr en Mej RHS was weereens ‘n glansgeleentheid. Hoërskool Robertson het Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche op ‘n spoggerige geleentheid gekroon as Mnr/Mej […]
-
Wedstryde – Trots dryf Erries bo en behalwe passie tot oorwinnings
Wedstryde – In Hoërskool Ermelo se wedstryde teen Rob Ferreira het trots, bo en behalwe Erries se passie die deurslag gegee. Dié fenominale wedstryde het plaasgevind op Saterdag 28 Mei. […]
-
Boland Rugbyspanne – Hoërskool Robertson leerders in spanne opgeneem
Boland Rugbyspanne. Dit is met groot opgewondenheid en trots dat Hoërskool Robertson gister verneem het dat vier lede van die skool se eerste rugbyspan spelers, Ishan Timmie, Petri Van Dyk, […]
-
Redenaars – Eunice leerders dring deur na ATKV halfeindrondte
Redenaars – Leerders van Eunice High School in Bloemfontein het deelgeneem aan die ATKV Redenaarskompetisie. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste uitdunrondte by die Hoërskool Goudveld […]
-
Skiet – Alie-land toets Lantie-gees
Skiet – Hardewerk, uithouvermoë en self dissipline is die fondasie waarop die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord hulle sukses bou. Alie-land het die afgelope naweek die lantie-gees gaan toets tydens Prysskiet […]
-
ANHS Hockey – Aliwal North High School vs CBC
ANHS Hockey. Aliwal North High School first and second girls’ hockey teams hosted Christian Brothers College (CBC) on home turf the past weekend. The Alies girls did not disappoint and […]
-
AVS-bokkiespanne – 69 Leerders van Hoërskool Ermelo gekies
AVS-bokkiespanne. Hoërskool Ermelo is besonder trots om nege-en-sestig leerders te hê wat gekies is as deel van verskeie AVS-bokkiespanne. Netbal Vir die o/14-netbalspan is die volgende dogters gekies: Joané van […]













