Vrystaat Atletiekspan. Agt atlete van Hoërskool Goudveld in Welkom is ingesluit in die Vrystaat Atletiekspan. Twee van die afrigters van die span is ook van Gouties. Die atlete gaan vanaf 3 tot 6 April in die Paarl deelneem tydens die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat Stadion

Die atlete:

  • Keagan Frankenfeld: Spiesgooi seuns o.17
  • Britz Reinders: Spiesgooi seuns o.15
  • Izé Nel: Hamergooi dogters o17
  • GJ Wessels: Driesprong en verspring seuns o.17
  • Tyla Wasmuth: Diskus en gewigstoot dogters o.19
  • Sonnica vd Berg: Diskus, hamergooi en gewigstoot dogters o.15
  • Ruhan Dreyer: Spiesgooi seuns o.15
  • Carli Taljaard: Diskus dogters o.17

Afrigters:

  • Me Madri Harmse: Naellope afrigter
  • Me Roxy Siebert: Spiesgooi afrigter
Me Madri Harmse en Me Roxy Siebert

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article